Notify Me When Page is Updated
Login To SchoolRackSign Up for an Account

Afrikaans Desember Eksamen 2009 • Back To All Pages »


Eksamen details

Graad 8 2e Taal Inhoud vir eksamen: 1) Vraestel 1:Taal en Begrip Alle woordsoorte van kwartaal 4 (selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde, byvoeglike voornaamwoorde, telwoorde, lidwoorde, werkwoorde, bywoorde, voegwoorde, tussenwerpsels, voorsetsels ); lydende en bedrywende vorm; woordorde; direkte en indirekte rede; meervoude en verkleinwoorde; trappe van vergelyking; intensiewe vorme. Totaal: 60 Tyd: 1h30 min 2) Vraestel 2: Literatuurstudie + Skryf Moord. net- alle vrae en antwoorde. Jy gaan ook ‘n skryfopdrag in hierdie vraestel doen (dagboekinskrywing/ brief) Totaal: 40 (vrae 20 + skryf 20) Tyd: 1h 30 min Graad 10 1ste Taal Inhoud vir eksamen 1) Vraestel 1: Lees en skryf Alle taalaspekte, vergelykende opsomming, kort skryfopdrag, begripsvrae Totaal: 80 Tyd: 2h 2) Vraestel 2: Literatuurstudie + Skryf Alle gedigte wat behandel is + langer skryfstuk Totaal: 60 Tyd: 1h 30 min Lekker leer! x M.du Toit